Peter Graves

Peter Graves
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Peter Duesler Aurness
Geboorte 18 Maart 1926
Sterfte 14 Maart 2010 (op 83)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3 dogters
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1951–2010
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Peter Graves (18 Maart 1926 – 14 Maart 2010) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Stalag 17 (1953), The Night of the Hunter (1955), en Airplane! (1980), en in die televisiereeks Mission: Impossible (1966).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy